Hierdie WEB-tuiste word opgedra  aan die  stamvader  van  die Afrikaner-Walterse in Suider Afrika, Samuel Walter(s) van Pressburg.  Die navorsing is nie volledig nie en sal aangevul soos nuwe inligting bekom word.  Enige bydrae en korreksies word verwelkom.  

 

This WEB site contains the South African history and Genealogy of Samuel Walter(s) of Pressburg. This site is now partly available in English and will be further updated  The research is ongoing and the data is incomplete. Please contact me with additions, omissions and errors.

 
         
 
Samuel Walters word groot in  Pressburg (Vandag Bratislawa). As jong man in die 1680's  het hy baie deur hierdie toring  geloop. Lees meer...  

 

Samuel Walters grew up in  Pressburg (Today Bratislava) As young  man in the 1680's  he have passed many times underneath by this tower many times. Read more..  
 

Walers Book

is available

 

Walters Boek

is  beskikbaar

 

News/Nuus

 

WEB site updated with

1000 new names

 

WEB- Tuiste opgedateer  met 1000 nuwe name

 

Navorser/Web-eienaaar:  Nicolaas Walters

Researcher/Web owner: Nicolaas Walters

 

Contact/Kontak