Welkom by die Afrikaanse Walters-Familie Webtuiste

 

 

 

Hierdie WEB bevat die Genealogie en geskiedenis van die  stamvader  van  die Afrikaner-Walterse in Suider Afrika, Samuel Walter(s) van Pressburg.  Die navorsing is nie volledig nie en sal aangevul soos nuwe inligting bekom word.  Enige bydrae en korreksies word verwelkom.  

Walters-familieboek

 

Afrikaans/English

* Is jy in die Walters-Genealogiese databasis?

Navorser en WEB-eienaar

ATKV - Ons maak 'n verskil in Afrikaans

 

 

 

* Waar kom die Walterse vandaan?

 

* Wat is die oudste bron wat verwys na Samuel Walters?

* Het die Walters-voorgeslag slawe besit?

* Is daar 'n Australiese-Diaspora?

Afstammeling Van Samuel Walters

 

 

Die Walters Familie-Boek is beskibaar vanaf 1 Januarie  2006 teen R 250 per boek.  Die boek beskryf die historiese konteks waarin die Walters nageslagte geleef het, vanaf Pressburg in Slowakia waar die Stamvader, Samuel Walters, gebore was in 1673, sy vaart op die Assendelft vanaf Nederland tot Kaapstad in 1695 en die verspreiding van sy nasate tot en met die agste generasie. Die agste generasie word gebore rondom 1900 wat die lesers  dus maklik in staat sal stel om sy/haar  familie-register te voltooi. Die geslagregister (tot en met die 11 de generasie) word op hierdie getoon en gereeld opgedateer soos die navorsing vorder. Posgeld is R 15 vir gewone pos en R 30 vir een dag toonbank tot toonbank aflewering.  Kontak my vir meer inligting, bestellings en betaling reelings.

Nico Walters :  Sel 0824487789     

 nico@waltersfamilie.co.za

 

Walters-familieboek en nuwe inligting

Navorsing deur:

Nicolaas Matthys Walters

 

Besoek die Ball-familie  Webtuiste vir meer Walters verwante inligting